Baie geluk Griffons daar is darm een koppie wat Vrystaat toe kom moooi manne!!!!Riaan Swart Blackie,
Geluk kerels coach harry sou trots gewees het op julle hoop julle vier dit goed vanaandRudi Botha,
Baie geluk julle manne ons trots op julle.Freda Haupt Buys